As mens kyk na die wyse waarop die skoolhoof, me. Ronel Huysamen, 'n vierkant wat voorheen in onbruik was in 'n eko-klas omskep het, gee dit 'n aanduiding van wat by die skool gebeur.
Lees Vrydag in die Oudtshoorn Courant en aanlyn meer oor hierdie nuwe buitelug-'klaskmer' en hoe dit die kinders inspireer.

Terwyl elke kind met 'n klei-akkedis besig is, wys Sannie Ellis vir elke groep hoe lyk die vel wat 'n slang afgeskud het om plek te maak vir 'n nuwe een. Foto: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'