OUDTSHOORN NUUS - Adri Odendaal, gemeenskapsmobiliseerder van Kansa, het inwoners gewaarsku teen ‘n man wat na bewering geld vir Kansa in samel.
“Die man loop met ‘n plakkaat in die dorp rond en sê dat hy geld vir Kansa insamel. Die bankbesonderhede op die plakkaat is egter nie ons nie.
"Indien enigiemand onseker is oor geld wat namens Kansa ingesamel word kan hulle my by 072 133 0444 skakel.”
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'