Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Twee atlete van die Nedbank-atletiekklub, Jacques en Rozanne Theart het vanoggend die Two Oceans halfmarathon in hulle voortuin aangepak.
Hulle het om 07:00 weggespring op die 700 rondes van 30m elk.
Teen 08:30, met die besoek can die Oudtshoorn Courant, het hulle reeds 12,2km kafgedraf.
Hulle het 10:30 klaargemaak.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'