LADISMITH NUUS - By die Alan Blyth-hospitaal in Ladismith is twee babas, albei seuns, op Kersdag gebore.
Mary-Anne Heskwa het om 08:10 geboorte geskenk het aan Jayricwin wie 2,5 kg weeg. Jonique Taka se seun, wie op hierdie stadium nog nie 'n naam het nie, het die skaal op 3,4kg gestoot.
Baba Taka is om 04:55 in die lewe gebring.
'Ons bring jou die nuutste Ladismith, Karoo nuus'