Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Twee werknemers van 'n slaghuis op Oudtshoorn is lig beseer toe hulle afleweringsvoertuig deur 'n motor getref is.
Sover vasgestel kan word, het die trok regs uit Voortrekkerweg in Randstraat ingedraai toe dit van agter deur 'n Toyota getref is. Die slag get die trok op die sykant laat beland.
Die bestuurder van die Toyota is nie beseer nie.
Lede van die SAPD is op die toneel om die botsing te ondersoek.
Kyk 'n video hieronder:
Foto: Hannes Visser
Foto: Hannes Visser
Foto: Hannes Visser
Foto: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'