Raymond en Marion het aan die begin van die jaar besluit om self die oop stuk grond oorkant hul huis skoon te maak en beddings met plante te plant. "Ek is baie lief vir tuinmaak en hou glad nie daarvan dat dit so vuil is nie,"sê Raymond.
Die water waarmee hy die plante nat maak dra hy met 'n emmer uit die kanaal wat naby die stuk grond verby loop.
Raymond is baie trots op sy projek en werk elke dag daaraan.
Hy sorg ook dat daar nie rommel rondlê nie.
Lees meer in volgende week se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.

'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'