Coreen Storm was vir 'n vierde jaar een van die topbeoordelaars met Raoul du Toit wat vir die derde keer diens gelewer het en Bradley du Toit vir die eerste keer aan hul sy.
Plaaslike skoolspanne kon ook hul talent ten toon stel.
Dysselsdorp Sekondêr se trompoppies het plekke onder die land se toptien behaal.
Hulle was sewende algeheel en het ook in van die onderafdelings 'n vyfde ('Non-prop'), sewende ('Kleindril') en agste plek (Vlaggroep') behaal.

Dysselsdorp Sekondêr se trompoppies
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'