Na bewering is die bestuurder van die taxi deur die polisie na Uniondale geneem om bloed te laat te trek.
Volgens voorlopige inligting is 2 kinders ernstig beseer, 12 is lig beseer en 1 is ongedeërd.
Dit is op hierdie stadium nie bekend van watter skool, of skole, die kinders is nie.

‘Ons bring jou die nuutste Klein-Karoo nuus’