OUDTSHOOR NUU S- Niemand is beseer in 'n botsing tussen 'n minibus en 'n Toyota Avanza gisteraand omstreeks 23:30 nie.
'Die botsing het naby die gholfbaan langs Aurial Kollege plaasgevind.
Sover vasgestel kon word het die Avanza uit Vyfdelaan gekom en voor die aankomende minibus ingery.
Die twee voertuie het mekaar reg van voor getref.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'