OUDTSHOORN NUUS - Leerders van Laerskool Wesbank baljaar op hul splinternuwe klimraam (die Taruntula).
Die klimraam is in samewerking met arbeidsterapeute wat ontwerp is, om te verseker dat die kinders speel-speel die korrekte liggaamsontwikkeling ondergaan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'