BEAUFORT-WES NUUS - Die Kaapse weerburo het 'n waarskuwing vir swaar donderweer wat moontlik met hael gepaard kan gaan vir Beaufort-Wes uitgereik.
Die weerburo het ook teen kitsvloede gewaarsku.
'Ons bring jou die nuutste Beaufort-Wes, Klein Karoo nuus'