OUDTSHOORN NUUS - Twee gemeenskapsorganisasies, Whack Hype Youth (WHY) en Saints 23 Unlimited, het gistermiddag as deel van hul gemeenskapsprojekte sop in die GG-kamp informele nedersetting uitgedeel.
Dié twee organisasies was ook verlede week betrokke by ‘n jeug-sportdag wat in Bridgton gehou is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'