Gallery Video
TUINROETE NUUS EN VIDEO - Swartbergpas is vanoggend 'n gewilde bestemming vir diegene wat met sneeu wil speel.
Kinders en volwassenes het ewe veel pret met sneeumanne bou en sneeuballe gooi.
Die pas is toeganklik, maar motoriste moet steeds versigtig wees om nie op die pad te gly nie.
Fotogalery: Sneeu in die Swartberge
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'