Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Sneeu het laasnag op die Swartberge naby Oudtshoorn geval en dit het pas weer begin sneeu.
Dit is snerpend koud en die wind begin kwaai opsteek.
Lesers word gevra om hulle sneeufoto's te deel. Foto's kan gestuur word na hannes@groupeditors.co.za of per WhatsApp na 083 467 1522
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'