OUDTSHOORN NUUS - Oudkolonel Draad Dreyer, het op 1 September saam met lede van die polisie en lede van die Metro Protection Services geskenke aan twee kleuterskole uitgedeel.
Die twee kleuterskole aan wie hulle oorhandig het was Iyaya Labantwana in Bongolethu en Volmoed Primêr.
Oudkolonel Draad Dreyer, het op 1 September saam met lede van die polisie en lede van die Metro Protection Services geskenke aan twee kleuterskole uitgedeel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'