Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Wyndham Ewerts is vanoggend, 4 Mei op die NG Moederkerk- gemeente se dak in Kerkstraat waar die skade van 'n beeld wat in April as gevolg van 'n storm afgewaai het, ondersoek word.
Diè beeld het in die helfde gebreek en die stukke is ook vanoggend aan weerskante van die dak opgetel.
Video - Skade op die NG Moederkerk- gemeente se dak
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’