Bernice Engelbrecht het gesien hoe sowat tien 10 seuns die motortjie geneem en straat af gestoot het.
Sy het die eienaars van die klerewinkel in kennis gestel waarna een van die werknemers, Ryno Ryneveld, die groep agternagesit het.
Een van die jeugdiges is gevang en minute later deur polisie kom haal.
Die motortjie is gelukkig ongeskonde.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'