OUDTSHOORN NUUS - 'n Jong seun is 'n ruk gelede voor 'n kafee in Voortrekkerweg raakgery.
Volgens 'n omstander op die toneel is die seun glo deur mense uit die kafee uitgejaag.
Hy het gehardloop sonder om oor die pad te kyk en het reg voor 'n bakkie ingehardloop.
Die seun is vir 'n kopbesering op die toneel behandel en na die hospitaal geneem.
Die jong seun word behandel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'