OUDTSHOORN NUUS - Die jong Macaw, Sebastiaan, van die Cango Wildlife Ranch, het gister weggevlieg van die Ranch af.
Volgens Tammy Moult, direkteur bemarking, het hulle wyd na Sebastiaan gesoek, maar kon hulle hom nie vind nie.
Indien enigiemand hom gewaar kan hulle die volgende nommers skakel:
- Narinda - 076 695 0286
- Craig - 060 685 4925
- Delano - 071 686 4230
- Mornay - 078 457 0857
- Cango Wildlife Ranch - 044 272 5593
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'