OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Round Table bied môre, 21 April, weer hul jaarlikse hoenderbraai aan.
Geld wat tydens die braai ingesamel word, word ten bate van die gemeenskap aangewend.
Die hoenderbraai begin Saterdag om 19:00 by die Round Table-klubhuis by Van der Rietstraat 33 (langs die Grobbelaarsrivier).
Kaartjies kos R100 per ete en R50 vir kinders en is by Supa Quick in Voortrekkerweg verkrygbaar of skakel 079 076 2444.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'