OUDTSHOORN NUUSFLITS - Motoriste word gemaan om versigtig te wees deur Schoemanspoort op die grottepad.
'n Motoris het 'n rukkie gelede hierdie foto van 'n rotsstorting naby die Ou Tol geneem.
Die verkeersafdeling is onderweg om te kyk of die pad toeganklik is.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'