Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Reuse namaaksel van 'n wynbottel is Donderdag 28 Junie met hyskrane van Klein Karoo Saadbemarking, Van der Rietstraat, verwyder.
Die bottel was jare lank 'n landmerk by die voormalige Kango Wyne.
Kyk 'n video hieronder:
Die bottel was jare lank 'n landmerk by die voormalige Kango Wyne.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'