Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Oudtshoorn Power of Purple Cansa Relay for Life het pas begin met die tradisionele rondte van mense wat kanker oorwin het.
Daar het vanjaar bykans 50 spanne infeskryf wat deurnag om die baan gaan stap en aan verskeie aktiwiteite gaan deelneem.
Kyk 'n video hieronder.
Trompoppies tydens die Relay for Life.
Jong musikante op die baan.
VIDEO & FOTO'S: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT-REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'