OUDTSHOORN NUUS - Die verhoogstuk "Prisoniers Drama", geskryf deur die bekende 7de laan akteur "Errol" oftewel Christo Davids tesame met Sandra Prinsloo, sal Woensdag 14:00 by die Oudtshoorn Thusong Sentrum opgevoer word.
Diè program vorm deel van die Oudtshoorn-munisipaliteit se jeugprogramme.
Toegang is gratis.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'