OUDTSHOORN NUUS - Marcel Petzer (tweede van regs) is die 2023 enkelspelkampioen van Wesbank-tennisklub nadat hy sy jonger broer en verdedigende kampioen, Zander (tweede van links) Saterdag in die eindstryd met 6 - 3, 6 - 1 geklop het.
Heel links is Jacques de Beer van Pam Golding Eiendomme (borg). In die middel is Louis Uys (klubvoorsitter) en heel regs is Pieter van der Walt (hooforganiseerder).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’