OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn UCC het Sondag tydens 'n erediens hul betrokkenheid by die nasionale 16 dae van aktivisme aangekondig deur die bekendstelling van 'n T-hemp vir hul kerk se gemeentelede.
Hier ontvang eerw. Johannes Muggels (middel) 'n T-hemp van die sendingraadslede, Kyle April (links) en Japie Coetzee.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, KIein Karoo nuus'