OUDTSHOORN NUUSFLITS - Dit blyk dat dele van Oudtshoorn se sakekern tans sonder Telkomverbinding is.
Die rede vir die onderbreking in telefoonkommunikasie kon nog nie vasgestel word nie.
Verskeie sakeondernemings het reeds te kenne gegee dat hulle tans nie landlynverbinding het nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'