- Natuur, soos die Swartberg se passe en poorte en die Kango-grotte;
- Volstruisbedryf, wat die volstruiservaring maar ook produkte insluit;
- Mense, wat besoekers met tipiese Klein-Karoo gulhartigheid ontvang;
- Weersomstandighede, wat die omgewing geskik maak vir buitelug-aktiwiteite soos sport en feeste; en
- Sirkelroetes, naamlik die roete vanaf Oudts-hoorn, oor die Swartbergpas na Prins Albert, deur Klaarstroom, Meiringspoort en De Rust tot terug in Oudtshoorn, maar ook die Roete 62 vanaf Kaapstad tot in Port Elizabeth en met die N2 terug tot in Kaapstad.