Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die reWOLusie wat verlede jaar met die KKNK begin het, het vanmiddag die eerste stap geneem vir die volgende KKNK.
Ongeveer 400 Hekelkunswerke wat deur sowat 150 mense gemaak is, is vandag by die voetbrug van die Oudtshoorn Vaardigheidskool aangebring.
Die stukke sal daar bly tot volgende jaar se KKNK waarna dit vir komberse gebruik sal word.
Kyk 'n video hieronder:
ReWOLusie is reg vir die volgende KKNK.
Sowat 150 mense het gewerk aan die kunswerke.
Na die KKNK sal die werke gebruik word vir komberse.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'