Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Oudtshoorn se Erfenisroete is nou oop.
Die kort roete met 17 geskiedkundige geboue in Hoogstraat is oop vir besigtiging.
Kom stap van die NG Moedergemeente tot by St Saviourstraat en lees elke gebou se geskiedenis wat op dromme voor die geboue aangebring is.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'