- Raubenheimerdam 70 %
- Kamanassiedam 50 % (Vir landbougebruik)
- Stompdriftdam 39 % (Vir landbougebruik)
- J le Grangedam (Ladismith) 40 % - die dam se vlak het na die naweek se reën vanaf 15% tot 40% gestyg, maar kan as gevolg van ‘n fout in die damwal nie meers as 60%van sy kapasiteit hou nie.
- Calitzdorpdam – die watervlak moet nog bevestig word.