Die uitvoerende hoof van die Absa KKNK, Rhodé Snyman het gister tydens ‘n spesiale ontbyt sertifikate van waardering oorhandig aan nege instansies en nege individue wat sedert die eerste fees in 1995 elke jaar by die fees betrokke was.
Die Oudtshoorn Courant het op 7 April 1995 die splinternuwe en eerste Afrikaanse fees in die land op die voorblad gehad.
Die volgende week was die heel eerste berig oor die eerste Kaktus op die Vlaktes-konsert op die voorblad.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
Die heel eerste berig oor die eerste Kaktus op die Vlaktes-konsert op die voorblad.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'