Video
OUDTSHOORN NUUS - Verskeie instansies en talle inwoners het vanaand om 18:00 in geboue en buite op straat met brandende kerse bymekaar gekom om mense wat aan Covid-19 omgekom het te gedenk.
Volgens die organiseerders is die gebaar meer as slegs 'n nagedagtenis aan mense wat die lewe gelaat het, dit is ook 'n manier om ondersteuning vir mekaar in hierdie moeilike tye te wys.
Mense wat fotos en kort videos geneem het kan dit vir ons WhatsApp om aanlyn te plaas. Stuur WhatsApps na 0834671522.
Kyk video's hieronder:
Die personeel van Mediclinic Klein Karoo.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'