Daniël verskyn as medebeskuldigde in klagtes wat teen Edward gelê is.
Edward het gevra dat sy aansoek om borg heroorweeg sal word aangesien hy oor nuwe getuienis beskik en dat daar nog 'n beskuldigde behoort te wees.
Die hof het egter die versoek van die hand gewys.
Hulle het altwee aansoek gedoen vir regshulp.
Lees 'n vorige artikel hier.


Daniël (links) en Edward Zaayman.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn | Klein-Karoo nuus'