Aandiebrand was beveilig met 'n yster roldeur wat voor die glasdeure afrol en gesluit word. Die inbrekers het die spore waarin die deur gly met geweld oopgebuig en daarna die glasdeur oopgedwing. Hulle het verskeie mandjies en vlekvrye staalbakke gebruik om die vleis te verwyder.