Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO -Die Oudtshoorn Community Against Crime-optog vir die vermiste weermagreservis, Isak Thompson, het sopas by die Infanterieskool in Parkweg arriveer.
Gemeenskapsaktivis, Leon Campher, lei die groep.
Daar is 'n groot teenwoordigheid polisie-, verkeer- en weermaglede op die toneel.
VIDEO - Optog voor Infanterieskool vir vermiste reservis (Video: Stefan Goosen, Oudtshoorn Courant).
Die Infanterieskool in Parkweg waar reservis, Isak Thompson, vermis geraak het.
Foto's: Liezl van Niekerk
Vorige artikels:
- Optog na Infanterieskool vir vermiste soldaat
- Isak Thompson nog steeds vermis
- Weermaglid met R4 vermis
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’