OUDTSHOORN NUUS - Lede van Oudtshoorn se brandweer en rampbestuur het hierdie week voortgegaan met die ontsmetting van die sakekern.
Gedeeltes van Hoog- en Adderleystrate, sowel as parkeerterreine, polisieselle en die Queen's winkelsentrum, het aan die beurt gekom.
Volgens Ntobeko Mangqwengwe, kommunikasiebeampte van die munisipaliteit, is die ontsmetting van openbare areas 'n belangrike stap om die verspreiding van Covid-19 te beperk.
By Queen's winkelsentrum.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'