KLEIN KAROO NUUS - Mosselbaai-munisipaliteit se nooddienste is tans op die toneel van 'n motorongeluk in die Robinsonpas waarby een voertuig betrokke is.
Die pas is steeds oop vir verkeer en motoriste word gewaarsku om uiters versigtig te wees.
Mossel Bay Municipality Emergency Services are attending to a motor vehicle accident in the Robinson Pass. Only one vehicle was involved in the accident. The pass remains open to traffic and motorists are warned to proceed with the utmost caution.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Klein Karoo nuus'