OUDTSHOORN NUUSFLITS - Twee voertuie is vanoggend beskadig in 'n botsing in Parkweg.
Volgens die bestuurder van 'n Totyota Corolla was hy met Parkweg onderweg toe 'n Ford Icon vanuit die linkerbaan voor hom ingedraai het.
Niemand is in die botsing beseer nie.
Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
Op die ongelukstoneel vanoggend. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'