DE RUST NUUS - KANSA en die Hazenjacht-gemeenskap is vandag besig om weer die pienkbrug op die N12 na De Rust se kant toe, 'n nuwe laag pienk verf te gee.
Slotte kan teen R40 gekoop word om in herinnering aan 'n geliefde wat aan kanker gesterf het, aan die brug te hang.
Foto's: Sonia Wahl
'Ons bring jou die nuutste De Rust, Karoo nuus'