OUDTSHOORN NEWS - Speedy's Liquor World het die span van Spring Roses met nuwe truie geborg.
Johan en Stiaan Swart het, as deel van hul uitreikingsprogram aan die gemeenskap, besluit om 'n rugbyspan te kies wat landelike- en dorpsspelers verteenwoordig.
Omdat Spring Roses in die kategorie val en vanjaar baie goeie rugby gespeel het, is hullee as begunstigde gekies.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'