LADISMITH NUUS - 'n Span nuwe polisiekonstabels het onlangs by die Ladismith-polisiestasie begin.
Hulle is voor, van links:
Konst. Duwayne Belelie en konst. Ruben Leech.
Middel:
Konst. Abriel Julies, konst. Josua Alaart, konst. Herschelle Baatjies en konst. Quehwin-Drew Malgas.
Agter:
Konst. Aneist Lingerveldt, konst. Philip-Lee Kidelo, konst. Jaydlinn Wagenaar en konst. Jastin Alexander.
(Afwesig: Konst. Devon Cupido)
'Ons bring jou die nuutste Ladismith, Klein Karoo nuus'