OUDTSHOORN NUUS - Laerskool Wesbank se leerders is baie opgewonde om die nege nuwe interaktiewe witborde wat in die grondslagfase klasse ge-installeer is, te gebruik.
Die skool het in al hul Grondslagfase klasse, interaktiewe witborde en projektors geïnstalleer.
Hierdie moderne aanslag tot opvoeding verseker dat die kinders op die beste moontlike manier voorberei word vir die toekoms.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'