OUDTSHOORN NUUS - Nog 'n voertuig het in die kanaal op die draai op die Rooiheuwel-pad beland. Dit is onduidelik hoe die ongeluk gebeur het.
Sover vasgestel kan word is een persoon na die hospitaal geneem.
Nooddienste is op die toneel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’