Video
OUDTSHOORN NUUS - Daar was geen beserings toe 'n Mitsubishi en 'n Nissan vanoggend in 'n botsing betrokke was nie.
Die twee voertuie het in teenorgestelde rigtings in Baron van Reedestraat gery toe die Nissan regs in Van Der Rietstraat ingedraai het.
Dit is deur die aankomende Mitsubishi getref. 'n Golf wat by die stopstraat stilgestaan het, is ook getref, maar het geringe skade op gedoen.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'