Gallery
OUDTSHOORN NUUS - By Sacred Heart Primêr, Oudtshoorn, moes skoolhoof Godfrey McCullum en sy personeel vyf klasse vir die nuwe graad 1’s inrig.
Altesaam 180 kinders het vanoggend hul skoolloopbaan daar begin.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'