Gallery
OUDTSHOORN NUUS - By Bongolethu Primary School het 103 graad 1-leerders vandag met hul skoolloopbaan begin.
Die kinders het vol opgewondenheid staan en wag om by hul klasse ingedeel te word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'