Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Nadat vrywilligers van Ek is Oudtshoorn die museum se klok weer 'n stem gegee het, het 'n inwoner, Annes Schoeman, hulle genader oor die museum se dakgeute wat jare laas skoongemaak is.
Annes en 'n aantal vrywilligers het vanoggend aan die werk gespring om die geute wat vol blare en ander materiaal was, skoon te maak.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'