Volgens ‘n verklaring van die polisie het 'n Opel Corsa na bewering die stop in Meulstraat genader en die voertuig het gegly en in die aankomende verkeer beland.
Die bestuurder van die Corsa het behandeling ontvang, maar is nie ernstig beseer nie.
Die polisie ondersoek geen saak nie.

Die Opel is erg beskadig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'