OUDTSHOORN NUUS - Twee leerders van Hoërskool Môrester, Caithlin Jansen en Cihara Hendricks, het tydens 'n Anti-Bully prysuitdeling van die Eden en Sentraal Karoo Onderwysdepartement in George, onderskeidelik tweede en derde plekke behaal vir die beste "Anti-Bully" Engelse opstel.
Hoërskool Môrester het ook die algehele tweede plek in vanjaar se "Anti-Bully" veldtog behaal.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'